Abundant Grace
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Apr 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat 29, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abundant Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in Montagu, 'n prentjiemooi dorpie op die bekende Roete 62. Dit is lekker naby Avalon Springs wat bekendstaan as 'n warmwaterbron.
Verblyf is beskikbaar in 2 suites, elk met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenhede het elk gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitarea.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Sharlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wesselsstraat 29, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Abundant Grace het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat 29, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap