Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aby's Condo

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2024 tot 16 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 62, St Square Estate, Wood-rylaan, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 110 R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aby's Condo bied gerieflike en stylvolle selfsorgverblyf in die veilige St Square Estate in Sunningdale naby die naaste strand.

Die woonstel word via trappe bereik en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die landgoed.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Eenheid 62, St Square Estate, Wood-rylaan, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 110
R1 110 R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 110
R1 110 R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 62, St Square Estate, Wood-rylaan, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d7bb425c8bdf416d47cc29e64b7fec372bfb9745b387ece79d0c412ea091dade54925989dbaeed8c3e83fc75c1675308ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 110 nouVanaf R999 per nag (plek vir 2) Unit 62, St Square Estate, Wood drive Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.7885175 18.496031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang