Acacia Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van restaurante, winkels en die museum. Kinders is welkom en dit is dus die ideale plek vir 'n gesinswegbreek of vir 2 paartjies was saam reis. Die eienaar woon op die plaas, maar die kothuis is baie privaat.
Dié selfsorgkothuis het 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het wat omskep kan word in enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met waarvan die een 'n bad en die ander een 'n stort het. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Elke kamer het lugversorging, waaiers, muskietnette, paneelverwarmers en warm komberse vir die winter. Die slaapbank in die leefarea bied nog slaapplek vir ekstra gaste.
Die kombuis is met 'n groot oond, 'n vyfplaatstoof, mikrogolf, groot yskas en tee, koffie en beskuit toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skoonmaak- en wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n knus kaggel en wolkomberse vir die winter. Die eenheid word met sonkrag aangedryf tydens die dag en tydens beurtkrag. Daar is sterk WiFi, maar geen TV nie.
Die stoep is perfek vir etes terwyl jy oor die veld uitkyk. Daar is draagbare braaigeriewe en braaigereedskap word voorsien. Daar is 'n swembad en 'n area met skaduwee om te sit.
Daar is 'n outomatiese hek tussen die straat en die perseel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Let wel dat die huis nie troeteldier-vriendelik is nie aangesien die eienaars hul eie troeteldiere het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Di Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Acacia Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang