Acacia Grove Guest House
Beskrywing
Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is pragtig ingerig en het 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, haardroër en 'n plek om jou elektronika te herlaai. Ons voorsien ook gehaltelinne en ekstra komberse in die kas indien jy dit sou benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is pragtig ingerig en het 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, haardroër en 'n plek om jou elektronika te herlaai. Ons voorsien ook gehaltelinne en ekstra komberse in die kas indien jy dit sou benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is pragtig ingerig en het 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, haardroër en 'n plek om jou elektronika te herlaai. Ons voorsien ook gehaltelinne en ekstra komberse in die kas indien jy dit sou benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 grens aan kamer 5 en kan apart of saam bespreek word. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is 'n aparte kamer vir 2 gaste wat deel 0 of 'n skakelkamer saam met Kamer 4 en kan oopgemaak word as 'n gesinskamer vir 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, haardroër, stoof, oond, DStv en WiFi in. Gaste wat wil rook kan dit op die kamer se patio doen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, haardroër, stoof, oond, 'n TV met DStv en WiFi in. Rook in die kamer is verbode. Daar is 'n stoep. Hierdie eenheid is ideaal vir langer verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle ekstra kostes, soos drankies, versnaperinge en ekstra etes en dienste sal as 'n ekstra by jou rekening gevoeg word en is tydens uitklok betaalbaar.
'n Reeks sakedienste is beskikbaar, reëlings kan ook getref word vir restaurantbesprekings, toere, lughawe-oordragte en pendeldienste; bykomende koste en bepalings en voorwaardes geld.
Ontbyt is opsioneel en word teen 'n addisionele fooi per persoon, per dag gehef. Ontbyt word nie oor naweke en openbare vakansiedae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 4, Bedfordview, Germiston (Oos-Rand), 2007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang