Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Home

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alf B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik, puik, puik! Wow, die kamer was puik gewees - linne van die beste gehalte, aandag aan klein details onberispelik, vriendelikheid en diens uit die boonste rakke. Smaaklike ontbyt. Onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ianthe M
1 nag
5.0
Sep 2024

I would highly recommend Arcia House. From the moment I arrived at Arcadia, I felt right at home. What a beautiful home! The breakfast was exceptional and hospitality top notch. They are warm and welcoming hosts and care about their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Good day Ianthe Thanks once again for making the time to do such a nice review. We highly appreciate it. It was really nice to welcome you to Acacia Home and to meet you. Hope to see you again. God bless. Manuela Acacia Home

Amor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Met Acacia Home as aftrek-plek kan niemand verkeerd gaan nie. Die beste! Ons het so lekker gebly! Die ontvangs deur die gasheer en gasvrou was so hartlik en vriendelik. Ons is ontvang met 'n heerlike sappie en 'n warm waslappie om die reis se stof af te vee. Ons het seker die heel koudste nag (7 Junie 2024) gekies om oor te slaap. Sommer op kort kennisgewing amper daar "ingebars". Daar is sommer dadelik koffie gemaak in die Espresso masjien. Die restaurant (Frontier) wat aanbeveel is, was presies wat ons op so 'n koue aand nodig gehad het. Dan praat ek nie eens van die ontbyt nie. Vyf-ster! Ek weet sommer ons het ons nuwe oorbly-huis op Graaff Reinet gekry. Hierdie is nie sommer net enige "Bed&Breakfast" nie - dit is 'n baie baie spesiale plek. Baie baie dankie. Ek kan ook byvoeg dat ons later gekontak is om te hoor of ons veilig tuis gekom het. Dit was baie waardeer. "We arrived as guests, but left as friends:" Ons sal julle beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Dear Ms Amor, Thank you from the bottom of my heart for taking the time to write such a detailed and fabulous review. I actually become emotional reading such a review. We thrive on making our guests feel welcome and comfortable, as it is your home for that night or a few days. Thank you once again, we really appreciate it. God bless, and we hope to see you. Manuela and Yigal

Juanita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aanbeveelbaar en gerieflik. Ons het heerlik by die plek gebly. They go out of their way to make sure the stay is unforgettable. Breakfast is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Good day Ms Juanita Thank you so much for taking the time to write such a lovely review. We highly appreciate it. It was nice meeting you. Please take care, and we hope to see you again. God bless Kind regards Manuela Acacia Home

Janette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome! I recommend it very highly! Awesome place to stay. Very neat. Host is very friendly and welcoming. You get a fresh cold welcoming drink upon arrival, nice cold little towels to hang around your neck for the heat. Room is well prepared. The breakfast included is awesome and something new compared to the usual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Dear Janette, Thank you so much for taking the time to give us a review and feedback, we highly appreciate it. We value our guests' comments. We hope to welcome you sometime in the future and please keep in contact. Kind regards, Manuela Acacia Home

Hans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die ontbyt was baie lekker. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang met 'n koue drankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John-jaquas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker hier gebly. Die kliëntediens is uitstekend. Ons sal definitief weer hierso bly. Die kliëntediens is uitstekend met baie goeie kommunikasie. Hulle hoor gereeld of mens iets nodig het en of jy nog okay is. Die enigste verbetering wat ek kan aanbeveel, is om van die ys-lugverkoeling na 'n elektriese lugverkoelingstelsel te verander. Die parkeerplek is ook effens te klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Good day, Mr. Murray Thank you so much for taking the time to leave such an amazing review, we highly appreciate it. We hope to welcome you in the future and please keep in contact. Kind regards Manuela Acacia Home

Rufus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Rustig. Yes, lekker oorslaapplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Briljant. Baie baie netjies en rustig. Eienaars uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Acacia Home
Dear Mr Gerrit, Thank you so much for taking the time to give such an amazing review. It is highly appreciated. Wishing you a wonderful festive season. God bless, Manuela Acacia Home

Liesel T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ek sal beslis weer daar bly. Die aanbeveling van die restaurant was ongelooflik. Dit was fantasties om in hierdie gastehuis te bly. Die eienaar was ongelooflik en kon nie genoeg vir ons gedoen het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA311d4fefacc23253d18f6daaf0c5c3448236ed00bc455ac10cedb6817cdde39989c0c92878967dc9ab003feca814620b9b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 7a Op Die Oewer Horseshoe Area 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259144 24.533364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang