Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest Farm

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn Guest Farm is net langs die R33 Carolina geleë, 22 km vanaf die N4 en 80 km vanaf Dullstroom. Dit is die perfekte wegbreekplek vir familie of vriende in die ou, pragtige plaashuis wat in 1913 gebou is.

Dié hoofhuis kan 11 gaste gerieflik akkommodeer, met 'n groot leefarea asook 'n volledig toegeruste kombuis.

Daar is 3 suites met slaapplek vir 2 gaste elk, wat beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffiemaakstasie in. Die 3 Suites is losstaande eenhede, en is sowat 50 m van die gastehuis af geleë en omring deur veld met 'n uitsig oor die trou-venue sowat 100 m verder.

Acorn Guest Farm het 'n ruim en oop erf en bied verskeie doendinge vir oud en jonk, insluitend voetslaan- en fietsroetes, perdry, visvang en bordspeletjies is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot Wi-Fi.

Die lieflike trou- en geleentheidslokaal kan tot 120 afgevaardigdes huisves. Dit is die ideale tussenstop op pad na die Krugerwildtuin of Swaziland. Acorn Guest Farm is ook net 20 km vanaf Carolina geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Acorn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226722efaf4166889dac2610b33e295266fb6cc216b63a3d2d07a63e385d29c8824bf38fc1b2385daf55d777b80af2200d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.016063433379 29.974329471588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang