Acorn Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Acorn Guest House is stapafstand vanaf restaurante, Laerskool Outeniqua, Hoërskool Outeniqua, kitskoswinkels, die Botaniese Tuine en die George Museum. Die historiese NG Moederkerk is 50 m vanaf die gastehuis en 5 km vanaf die Garden Route Mall.
Acorn Guest House bied verblyf in 9 kamers en almal het toegang tot 'n swembad.
Acorn Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers op dieselfde perseel, met sy eie swembad.
Elke kamer het gemaklike beddens, en suite-badkamers, veselinternet en slim-TV's waar gaste met hul eie aantekenbesonderhede kan gebruik om Showmax, Netflix en YouTube te kyk. Die kamers het elk ook tee- en koffiemaakgeriewe en sjerrie. Die Koningkamers is elk met 'n mikrogolfoond, yskassie, haardroër en 'n strykyster toegerus.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, voetslaan, wildritte, swem en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Acorn Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang