Acre Of Africa Guesthouse
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 5 van hierdie kamers. Drie van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word om koninggrootte-beddens te vorm. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort of 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer is op die grondverdieping in die tuin geleë en elke kamer het 1 enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met OVHD in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met OVHD in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is 'n platskerm-TV met 20 OVHD-kanale, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe. Let asb. op dat hierdie kamer op die boonste vloer is en via staaltrappe bereik word so dit is nie geskik vir kindertjies nie. 'n Koue Kontinentale ontbyt word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
- Die tarief sluit 'n gratis koue, kontinentale ontbyt in. 'n Warm, Engelse ontbyt (2 snye roosterbrood, 2 eiers, 2 spekrepies, 1 Vienna-worsie en skyfies), middagete en aandete is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Tuisgemaakte aandete: Gekookte maaltyd van die dag wat uit vis, hoender, bees- of lamsvleis bestaan word daagliks afgewissel en sluit 2 groentes en pap, rys, kapokaartappels of skyfies in.
- Pendeldienste vir optel of aflaai by die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite die kamers en kroeë toegelaat.
- Geen partytjies word in die kamer toegelaat nie. Die gastehuis het wel 'n lapa en konferensiekamer wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Acre of Africa Guesthouse het 'n geldige dranklisensie en slegs alkohol wat by Acre Bar gekoop word mag op die perseel geniet word. Geen alkohol van buite mag na Acre of Africa se perseel gebring word nie.
'n Addisionele fooi per persoon sal op besoekers gehef word en hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang