Adderley House Guest Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Zolder Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
- Zolder Kamer 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
- Ezels Stal 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
- Ezels Stal 4
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
- Melken Stal 5
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
- Koeien Stal 6
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy daar gereël is vir meer.
- Geen partytjies word toegelaat nie en geen harde musiek word toegelaat wat ander gaste mag steur nie.
- Rook in die kamers is verbode, maar gaste mag buite rook waar die asbakkies geplaas is.
- Respekteer asb. die privaatheid van alle ander gaste op die perseel.
- Gedurende Covid, moet asb. nie met ander gaste kuier nie en handhaaf sosiale afstand. Was jou hande gereeld en gebruik asb. die handreiniger in die kamer indien nodig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang