Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adelante Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jané J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, vriendelik, gerieflik, alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Naby winkels en hospital geleë, waar ons moes wees. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Grondvloer woonstel is privaat met private ingang. Pragtige plante en voëllewe. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing moet wees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek om te oornag. Vriendelikste gasvrou (tannie). Die mooiste en skoonste plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Peaceful and very pleasant. We had a wonderful stay, well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfek! Die ligging was perfek. Ons het oorgebly vir 'n partytjie daar naby. Die omgewing is veilig en die gastehuis was alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nice. Nice, comfortable and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Voldoen aan ons behoeftes. Vriendelik ontvang. Netjies en skoon plek. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag
4.8
Jan 2024

Heerlike veilige akkommodasie. Heerlike veilige akkommodasie naby Faerie Glen Ooginstituut.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Feels like home away from home. Lovely quiet place. Very private and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chipo M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Had the best stay. We had the best stay. The owner and her family were friendly and went the extra mile to help us with our extra luggage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bedee662c84f692e14d2891a6ebb782b6773014eae5ee9e440139298c42795508052153763a0c640deeb0e5c429e03655c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 318 Minnesota Street Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.77423226291 28.305708898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang