Aero Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aero Lodge is 'n kommersieel geboude gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansiereisiger. Dié gastehuis is in Aerorand, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga geleë. Net langs die N4 snelweg oorkant die Middelburg Mall.
Verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek aan 38 gaste. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens wat uit anti-allergie beddegoed bestaan. Gaste is welkom om van ons gemeenskaplike sitkamer, gimnasiumgeriewe en pooltafel gebruik te maak.
Aero Lodge bied ook 'n kontinentale ontbyt met vars bestanddele om jou dag teen 'n ekstra koste te begin. Aandetes is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Aandete moet voor 11:00vm bestel word
Besienswaardighede in die area sluit die Middelburg Mall, Fountain Square Restaurante, Middelburgdam, Middelburg Natuurreservaat asook die historiese dorpie Botshabelo in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aero Lodge
Guest House ...
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Aero Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aerorand Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang