Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Beskrywing
Dié chalet is met sandsteen gebou en het 'n hoë spitssinkdak. Dit is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n Jetmaster in die sitarea en 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai, bank eetkamer, tafel en 6 stoele in en kyk uit 'n pragtige tuin en op die berge. Daar is 'n privaat tuin vir dié chalet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is uit sandsteen gebou en het 'n hoë spitssinkdak. Die chalet is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bal-en-klou-bad. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n Jetmaster in die sitarea en 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai, bank eetkamer, tafel en 6 stoele in en kyk uit 'n pragtige tuin en op die berge. Daar is 'n privaat tuin vir dié chalet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet is uit sandsteen gebou en het 'n grasdak met 'n oopplan-slaapkamer en solder bo. Die solder word bereik deur 'n mooi spiraaltrap. Daar is 'n aparte badkamer met 'n groot dubbelstort en die kombuis is volledig toegerus. Die eenheid is stylvol versier wat herinner aan 'n Franse chateau. Die patio is pragtig met ’n ingeboude sandsteen-braai en -kaggel. Daar is 2 gemaklike sonstoele voor die kaggel en die 2 groot ingeboude dagbeddens verseker dat gaste lekker sal ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Strandloper-chalet is 'n sandsteen- en grasdakselfsorghuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers. Die unieke chalet is in 'n Weskus-tema met blou en wit versier. Dit het sy eie privaat strand met wit seesand en 'n buite-sitarea. Die eerste 2 slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed eb die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer onder het ’n en suite-badkamer met en bad en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort op die boonste verdieping. Die kombuis is 'n volledig toegerus met 'n groot gasstoof en oond en 'n oopplan-sitkamer wat lei na die onderdakstoep en strand. Die stoep het 'n ingeboude braai, eethoekie en 'n rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang