Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affinity Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Affinity Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, welige tuin met wonderlike uitsigte oor die rivier geleë. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Die kamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers is toegerus met storte. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetkamer, waar heerlike ontbyt bedien word. Bykomende geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi-verbinding in. Lughawevervoer kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kenneth R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Dit is die 6de keer wat ek daar oornag het. Verblyf was perfek, maar die gebou buite kort 'n verfkwas. Beste ontbyte in die land en besli...
Sien meer
Sep 2024
Robert W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, vriendelik, netjies en swembad was 'n lafenis in die hitte. Sien sterre.
Jan 2024
Nicolette H
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en rustige verblyf. Ek en my ma en 2 seuns het in die familie-eenheid gebly, waar ons kon uitkyk op die rivier. Dit was lekker rustig daar en di...
Sien meer
Jun 2023
Amanda F
Saam met lewensmaat
4.8
Goed. Ons het lekker geslaap. Die plekkie was skoon en netjies en die mense was gasvry.
Apr 2024
Cecile D
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige uitsig, baie skoon. Baie lekker gebly, pragtige uitsig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Affinity Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OTAyNGRjLTEzOGQtNGZiMi04MTc3LTA2ZGFkNzVkZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 4 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45669 21.25047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang