Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Lodges

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 22 resensies vir Africa Lodges
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Andre O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Dit was rustig en stil en baie gerieflik.

Dit was aangenaam en baie gerieflik.

Gladys F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys F

Gemaklik sonder probleme.

Ons het gemaklik gebly. Hulle kan wel die rookarea verbeter. As dit reën, reën jy nat.

Shasce S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shasce S

VERY GOOG.

FRIENDLY CLEAN VERY SPACIOUS.

Landi P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Landi P

A beautiful stay.

Was a comfortable stay. The room was very spacious and comfortable. The area is very quiet.

Africa Lodges se terugvoer

Good day!

Thank you for taking the time to give us feedback. Your feedback is highly appreciated. We will use this information to improve our service.

Regards,

Tich

Africa Lodges
Franciska C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska C

Baie mooi kamers.

Sal gerus vir ander aanbeveel.

Riana P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Ek sal enige tyd Afrika Lodges Thabazimbi aanbeveel. Dit is goed toegerus.

Vreeslik lekker gebly. Baie goeie diens by ontvangs.

Natasha P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha P

Great!

Staff were friendly, place is neat and clean.

Maretha C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha C

Die kamers was baie skoon en netjies maar die buite omgewing was minder netjies.

Papiere is nie opgetel en daar was tot na 22:00 'n baie raserige groep voor ons kamers, onder die afdak. Die indruk van buite af is minder goed as wat die netheid van die kamers was, daar was ook van die bedlampies wat nie gewerk het nie. Ons het 3 kamers gehad. Die buitekant, soos die ingangstrappe, kort versorging en die omgewing is raserig op n Saterdagaand. As 'n mens net belangstel in oorslaap is dit goeie waarde vir geld.

Shumani L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shumani L

Fantastic.

Please include microwave to warm up food.

Monique N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique N

Net een aand oornag.

Sproeiers was groot deel van die aand aan wat bietjie steurend was en stort in die een kamer se vloer was bietjie vuil en drein verstop. Verder was dit heel rustig en gemaklik vir die een aand wat ons daar oornag het.

Adel M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adel M

Die plek is 'n dump! Teëls in badkamer nie eens dieselfde nie.

Sal nooit die plek aanbeveel. Die dreine vrot - jy wil nie eens in daai badkamer ingaan. Regtig baie teleurgesteld.

Tsholofelo K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo K

Clean, beautiful rooms.

Change beds, they were making noise.

John S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

It was worth it, in a more relaxed manner and peaceful atmosphere.

We enjoyed our stay in the mountainous area. Very secure place for people who want peace.

Sannie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie P

Baie gerieflik.

Die personeel is behulpsaam.

Quintin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Quintin M

Ontevrede.

As jy beplan om letterlik net daar te slaap, is dit seker nie 'n slegte opsie nie, maar as jy bietjie meer verwag as net 'n oorslaap, stel ek glad nie voor jy bespreek by hulle verblyf nie. Eerstens is daar geen werkende swembad soos adverteer nie, m.a.w valse adverteering, tweedens is die badkamers nie in 'n baie goeie kondisie nie en derdens was daar geen kragopwekker wat krag voorsien indien die krag afgaan soos wat met ons gebeur het die volgende oggend nie. So als en als was dit glad nie 'n goeie ondervinding vir my nie.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maabelo L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maabelo L

Neat and cleanliness.

Very neat and clean place.

Deon B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Vriendelik en netjies.

Elektrisiteit onderbreking in die hele dorp vanaf 17:00 to 20:00 elke aand en 06:00 tot 08:00 elke oggend.

Campbell R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Campbell R

Geen warm water.

Geen warm water, stort stukkend.

Christa R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa R

Nie te sleg nie.

Ek het nie veel kritiek op die lodge nie, behalwe dat hulle sê dat ontbyt ingesluit is in die tarief, wat nie so is nie. Ek sou R105 moes betaal vir ontbyt. Het toe by die Wimpy in Thabazimbi geeët. Alhoewel die kamer toegerus is vir 2 gaste, was daar slegs een koffiebeker beskikbaar. Oor die algemeen was oornag bevredigend.

Brumilda B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Brumilda B

Dekor van kamer is stunning, maar kamer was nie reggemaak vir 3 mense soos bespreek nie en enkelbed het net 'n protector opgehad en nie 'n laken nie.

Kort opknapping op die besprekings en kamers se gereedheid.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deenastraat 5, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYzJjZDA5LWUyY2ItNDEyNy05Mjg5LTFlODIyMTIxODMxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 5 Deena Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59109 27.40716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang