Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Safari Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike rustige natuurervaring! Ons het heerlik gebly. Die rustige natuur, bokke en renosters wat voor ons blyplek verbyloop, vriendelike ontvangs en heerlike ete het bygedra tot 'n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker ontspanne na lang dag se ry. Baie lekker, net jammer die tieners se bed was nie 'n stretser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome sleep-over location! We wanted a stop-over on our journey back to Johannesburg. We could not have picked better! Awesome location, the most amazing wildlife, just totally stunning food and a most amazing stay. Highly recommended for a sleepover to break the long road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Perfekte oornagstop met verrassings. Ons was baie vriendelik ontvang, die chalet was gemaklik, en die renosters en wild wat afkom om te drink laatmiddag was baie spesiaal. Hulle maak ook snags 'n reuse kampvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Lekker. Baie lekker gebly - die diere by die watergat was 'n fantastiese ervaring. Ongelukkig was die slaapbank nie gemaklik vir die kinders nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

No ventilation in the bathroom. Unpleasant! Not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alida P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker. Die swembad was egter vuil, die lugreëllaars in die sitkamerkroegarea en in die eetkamer was buite werking. Die tv's in die slaapkamers is al vir 'n lang tyd buite werking, want die nota op die spieëltafel wat die gaste inlig dat die tv's buite werking is, se plastiek is al verweer. Die diere wat tussen die huise loop, is baie mooi. Die plek is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Kuier was heerlik, verblyfplek is onversorgd. Ek het verblyf vir 3 volwassenes bespreek en betaal vir 3 volwassenes, maar verblyf vir 2 volwassenes plus 'n kind gekry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amoré B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik. Dit was beslis die moeite werd gewees. Ons verwagtinge was oortref. Die personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik welkom voel. Die plek is baie netjies en die kos was uit die boonste rakke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang