Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Flair Country Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Flair Lodge is in Piet Retief in die suide van Mpumalanga geleë. Ons bied 6 pragtige, gerieflike grasdakkamers wat veilig en privaat is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en warm dekor met 'n Afrika-tema asook 'n leef- en eetkamergedeelte.

Die kamers het elk ’n privaat ingang en geriewe soos 'n waaier, verwarmer, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeirewe en 'n satelliet-TV. Ontbyt word in jou kamer bedien.

Kinders is meer as welkom en ons is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word. Daar is ook restaurante naby geleë.

Ons het veilige onderdakparkering van die straat af vir jou voertuie en daar is oorgenoeg parkeerplek vir bote en waentjies.

Daar is verskeie voëlspesies op die eiendom, insluitende tarentale wat elke nou en dan 'n draai by die chalets maak. Gaan wandel in die groot, pragtige tuin met sy inheemse plante en bome. Die chalets bied 'n pragtige uitsig oor die plantasies waarvoor ons streek so bekend is.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Francisca B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragige oop gras veilig vir kinders. Baie dankie. Baie dankie, heerlike oorslaapplekkie.
Dec 2023
Fc M
Saam met vriende
5.0
Baie goeie verblyf met baie goeie diens. Ons gebruik dit slegs vir oornag, maar geniet dit steeds om daar aan te doen. Die uitsig is mooi en die chale...
Sien meer
Mar 2023
Nelis J
Gesin met tieners
5.0
Baie aangename ervaring. Pragtige en skoon verblyf. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam met beurtkarguitdagings terwyl ons daar was. Heerlike ontbyt op...
Sien meer
Sep 2022
Lia C
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf met spasie gedurende kliëntebesoek. Pragtige, skoon plek met 'n rustige atmosfeer.
Aug 2022
Fc M
Saam met vriende
5.0
Soos ook hele aantal kere in verlede steeds aangenaam om daar oor te bly. Ons geselskap het bestaan uit 'n enkeling en 'n gesin van vier en was die ak...
Sien meer
Mar 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink African Flair Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgACmRMAg3yIaxjpWCYwEjzkyNT4IxJzIPQDzbOlVrng6bKQU7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 N2 Ermelo road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.988305555556 30.796094444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang