Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid tussen ander eenhede op die African Olive Country Estate, 'n werkende plaas, en die poort na die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied. Dit is net 1 km vanaf Parys op 'n teerpad, naby genoeg om in te loer by die dorp en ver genoeg om steeds in die platteland te wees.
Dié luukse kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en bidet-toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met OpenView-kanale en 'n lieflike kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n stoep met uitsigte op die Vredortkoepel en 'n Weber-braai. Braaigeriewe is ook by die lapa-area beskikbaar en gaste kan die gemeenskaplike swembad benut. Verder kan gaste verwag dat bokke verby sal loop terwyl hulle op die stoep ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang