African Olive
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperstraat 686, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Olive is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildreservaat en is ideaal vir 'n gesin.
Die eenheid met lugversorging is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.
DIe kombuis is met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met braaigereiwe en 'n buitebraai-area wat 'n uitsig oor die kouewater-Jacuzzi en swembad. Parkeerplek is beskikbaar.
Die Hoedspruit Wildreservaat is een van die gewildste bestemmings vir 'n Laeveld-boswegbreek. Die wild wat vrylik rondloop sluit kameelperde, sebras, waterbokke, wildebeeste, koedoes en nog kleiner wildsbokke in. Gaste is welkom om op die landgoed te wandel en die verskeie damme en voëlskuiltes te bewonder.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kierieklapperstraat 686, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink African Olive het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperstraat 686, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang