Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Rose Guest House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir African Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Quanita E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita E

Het dit geniet en hou daarvan dat die huis privaat is.

Word gereeld skoongemaak. Kon selfs wasgoed laat was. Uitstekende, vriendelike diens.

Anna W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W

Baie aangename verblyf

Die eenheid is gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het en baie netjies. Ons het dit geniet om daar oor te bly.

Herman T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Ons is baie gasvry ontvang deur Rose.

Rose het so baie moeite vir ons gedoen, veral die Sondag toe ons saam as vriende en familie kon kuier aangesien my broer-hulle al die pad vanaf Australië hier was. Pragtige plek en heerlik gekuier saam my familie daar.

African Rose Guest House se terugvoer

It was a pleasure hosting your group. I am glad you enjoyed your stay and we will welcome you back again anytime.

African Rose Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NGZiMTYzLTU2ZmQtNDZiYy1iOGYzLWI2ZGM4MjM5ZGU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1629 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.078138 28.221117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang