Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Starrine B
1 nag
5.0
Mei 2024

Gaste was baie gelukkig met die kuier. Ons gaste het vreeslik lekker daar gebly. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe pragtig dit was nie en hoe die eienaar se gasvryheid hulle so laat welkom voel het nie. Die ontbyt was bo in die boonste rakke. Welgedaan aan African Silhouette Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Dankie dat julle ons toe vertrou het met julle gaste. Ja! Dit was 'n heerlike groepie hartsmense. Ons sien uit daarna, sou julle weer 'n funksie reel, om julle gaste te kan bederf en huisves. 'My huis is jou huis'

Peter J
1 nag
5.0
Mei 2024

Very relaxing and peaceful, neat, pleasure with comfortable bedding (accommodation). Susan was very accommodating and attentive to detail. She assisted and was willing to make (pl) with our last-minute changes and kept us informed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Gemaklik, veilig, uniek, persoonlik, en gasvry. Dit was 'n baie lekker verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Beautiful room. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann H
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantasties! Baie lekker geslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en die verblyf uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Baie dankie, Johann, vir jou terugvoer, en ons insiggewende gesprek voor ontbyt, oor gesondheid en liggaam, gees en siel welvaart. Dit is 'n voorreg om reisigers soos jy te kan ontmoet en akkommodeer by African Silhouette Guesthouse

Salome P
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Pragtige kamer en tuine! Diens uitstekend en gasvryheid het uitgestaan! Pragtige gastehuis wat baie meer is as net 'n plekkie om oor te slaap. Kamer was pragtig en gerieflik, maar bowenal was Susan se gasvryheid en die moeite wat sy gedoen het om mens tuis te laat voel die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Delightful overnight with relatively easy access to O.R. Tambo. African Silhouette was a very pleasant and comfortable overnight stay, including a delicious breakfast, for our mixed group of family and friends. We needed quick access to the airport the following morning but did not want to stay in an airport hotel. Susan is a delightful host, accommodating our dietary requests and family configuration without any hassle. We approached her home from badly pot-holed roads and Susan directed us to a better road for the airport trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Rustig en stil, alhoewel naby genoeg aan die lughawe. Mense was vriendelik, kamer was mooi skoon en netjies. Geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Seef C
1 nag
5.0
Sep 2022

Goeie ervaring. Lekker gebly en moeite gedoen om my te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Ai, dit is heerlik om gaste soos julle te kan akkommodeer. Dankie dat julle weer by ons bespreek het en vir die terugvoer op jou ervaring van African Silhouette Gastehuis. Ons waardeer Julle!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang