African Sky
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherstraat 1710, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 320 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
African Sky bied 'n vreedsame bosveld-wegbreek in Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp teen die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis 'n gewilde halfwegstop vir reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek, en bied ook geleentheid om die Groot 5 te sien.
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste - ideaal vir 'n gesin of groep vriende. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer in die solder het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte, en die een badkamer is en suite aan die hoofslaapkamer.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en kookgerei. Verder het die huis lugversorging, 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n vuurput.
Doendinge in die omtrek sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kingfisherstraat 1710, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink African Sky het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherstraat 1710, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang