Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa's Eden Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Africa's Eden Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Uitstekend.

Baie goeie diens - goed geleë en kos was baie goed.

Hantie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie F

Home "away" from home!

Ek is vooraf ingelig oor kragonderbrekings wat my beplannings vergemaklik het. Skoonmakers is vriendelik en behulpsaam. Die restaurant op perseel het my as enkelreisiger se verblyf net nog meer vergemaklik!

Alex W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal weer terugkom.

Carmen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

Wonderful piece of Eden with own restaurant, suitable for kids!

We had a lovely overnight stay. The venue has its own restaurant and a fantastic play area for young kids, with a swimming pool in the back. Rooms are tastefully decorated and provide everything one needs for an overnight stay.

Celia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V

Rustige omgewing en vriendelike personeel en almal behulpsaam.

Baie lekker en rustig.

Sonja J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Amazing.

Baie vriendelik, behulpsaam, skoon, alles wat mens nodig het vir 'n relaxing weekend.

Tina G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Baie lekker, vriendelik.

Dit is 'n baie gesellige plek, jy voel welkom van die oomblik wat jy instap.

Hannes L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Goeie blyplek in Mookgophong.

Goeie blyplek in (ou) Naboomspruit. Skoon kamers, veilige parkeerplek en baie gerieflik met 'n restaurant by die gastehuis (maar nie deel nie - so aparte rekening). Sekere kamers het net 'n bad en geen stort.

Celeste P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P

Ons is vriendelike ontvang, die restaurant is uit die boonste rakke en dis 'n pragtige plekkie, sal vir enige iemand aanbeveel.

Ons het in Swaziland kamer gebly. Daar was net 1 handdoek. Die stort se skarniere moet vervang word, verder het ons baie lekker geslaap.

Dirk G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk G

Skoon plek om te oornag.

Lekker plekkie om oor te slaap. Lekker eetplek op die perseel.

Rose S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose S

I enjoyed every minute of my stay. It was very relaxing. Warmth and friendly welcome.

It took time for us to see the instructions notice paper which was pasted on the back of bathroom door. I think it should be kept in drawers or where it could be visible. I loved the gardens full of nature.

Susan F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan F

Goed.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ek as bruid en die blommemeisie het daar klaargemaak. Ongelukkig het daar iemand by die kamer ingegaan toe ons teruggekom het, en die lugversorgher se afstandbeheerder gevat. Naboomspruit is ongelooflik warm en muskiete is volop. Ongelukkig vir ons kon mens skaars slaap met die hitte en muskiete.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Goeie More Susan
Baie jammer vir die ongerief, ons het n nuwe werker, dit was loadshedding en die aircon het die Generator afgetrek, ons het haar gestuur om die aircon af te sit, sy moes verkeerd verstaan het, sy het toe die remote in die stoor gaan sit sonder ons wete, ek het dit nou eers uitgevind toe ek haar vra, na ek die rewiew gelees het, dit was baie verkeerd en nie reg nie.
Ek vra groot onverskoning., julle was welkom om ons te skakel en dit te raporteer, anders gaan ons nie sulke goed weet nie, maar weereens jammer oor dit.

Africa's Eden Guesthouse
Jan M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

'n Paleis van oudhede met smaaklike decor en gemaklike verblyf.

Die versameling van interessante oudhede in die pragtige tuine en smaakvolle kamers van Africa's Eden, tesame met die oulike Bistro, is beslis 'n aantrekking vir herbesoek. Veilige parkering en smaakvolle, gemaklike verblyf!

Charne D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Pragtig.

Africa's Eden is 'n pragtige plekkie en mens kan vir ure in die tuin sit en net ontspan! Sal dit definitief aanbeveel vir ander gaste!

Sanet V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Gesellig en gemaklik. Wonderlike Bistro!

Dis lieflik. Plekkie het 'n antique voorkoms. Kamers is groot en gerieflik. Bistro se kos is uiters smaaklik met 'n baie rustige atmosfeer. Sal almal aanbeveel om gebruik te maak van Africa's Eden.

Mariska O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Sien sterre.

Richard M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard M

Very accommodating for very late check in.

Overnight stop on the way to Kruger Park. Arrived very late, but there was someone to let us in and show us to our rooms. Left at dawn the next day, so can’t comment on much else. In a quiet neighbourhood.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie akkommoderend vir baie laat inklok.

Oornagstop op pad na Krugerpark. Het baie laat aangekom, maar daar was iemand om ons in te laat en ons na ons kamers te wys. Die volgende oggend vertrek, dus kan ek nie baie meer kommentaar lewer nie. In 'n stil omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Excellent.

Pleasantly surprised, especially by using old, but safe and neat material for the lodge. Awesome. Friendly hosts.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elzie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elzie N

Netjiese en mooi gastehuis.

Ons het die familiekamer vir die week bespreek. Die kas in die kamer is te klein en hangers te min. Handdoeke en lakens kort opgradering en moet vervang word.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Ons sal kyk na die punte genoem.

Africa's Eden Guesthouse
Lizanne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Heerlike plek vir oornagverblyf.

Lekker swembad, braai-area, goeie diens. Regtig moeite met allerhande besienswaardighede op die perseel wat ons seuntjie van 2 baie geniet het. Tot paddas jag!

Rouet D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouet D

Baie aangename mense en mooi plek.

Africa's Eden se mense was vriendelik en op hoogte van gebeure in en om hul gastehuis. Hulle het al vroeg, vroeg navrae gedoen rakende my versiestes, en alles was perfek met ons aankoms daar. Die plek is baie mooi versier, en 'n rustige atmosfeer het ons gegroet.

Nirde B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirde B

Lekker koue aand in die bosveld!

Dit was sentraal geleë met baie vriendelike personeel. Die kamer het lugversorging teen die koue gehad. Alles was skoon en netjies. Ons sal weer daar gaan kuier!

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Groete,
Janet

Africa's Eden Guesthouse
Amanda S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Hartsmense.

Sal enige tyd weer by hulle bly.

Riana N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Gasvry, gesellig, snoesig.

Dankie vir die warm ontvangs. Julle het 'n pragtige plek wat met liefde versorg word. Ons sal enige tyd weer by julle aankom.

Cecilia M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Dit is voorwaar 'n pragtige plek.

Baie mooi en netjiese gastehuis.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Cecillia, ons waardeer dit baie.

Africa's Eden Guesthouse
An-li W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-li W

Fantasties!

Ons verblyf was uit die boonste rakke! Skoon, netjies, pragtig en gasvry! Pragtige kamers en opset. Het niks kort gekom nie. Heerlik gekuier saam met die eienaars. Staf help graag. Julle plekkie is tops. Dankie! Ons sal verskoning soek om weer te gaan.

Elisabeth P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth P

Ideaal vir oornag in die area.

Ideaal vir oornag in die area.

Danel L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Being away from home - at home.

Sal Africa’s Eden met lof kan aanbeveel!

Jess M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jess M

Clean, comfortable accommodation with very friendly and helpful staff.

The accommodation was spotless and very comfortable, with everything necessary for a stopover. The decor is quirky, the garden very pretty and relaxing. There is an interesting lounge/pub area which could be lots of fun if you were a small crowd. The staff went out of their way to accommodate us, even boiling water on their gas stove for us one evening when the town had a power problem and we felt like a cup of coffee. The price of the accommodation was very reasonable. I have no hesitation recommending Africa's Eden!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, gerieflike verblyf en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Die plek was spotless en baie gerieflik. Alles wat mens nodig het vir 'n oorstop. Die dekor is oulik en die tuin is baie mooi en rustig. Daar is 'n interessante sitkamer/kroegarea wat baie pret kan wees as mens in 'n groep reis. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer, hulle het selfs vir ons water gekook op hulle gasstoof vir 'n koppie koffie toe die krag een aand afgegaan het. Die prys is billik. Ek beveel Africa's Eden aan sonder om te huiwer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Coleen B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen B

Rustige atmosfeer.

Ideaal vir jou een of twee nagte verblyf. Veilige omgewing en vriendelike diens. Ek was mal oor die uitleg en opset van die gastehuis. Beslis die plek om te wees as jy wil afskakel van die besige wêreld daar buite.

Elaine V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Lekker.

Sien die sterre.

Hester T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester T

Amazing customer support and service.

Amazing customer service. They look after you and really walk the extra mile for you. I can recommend them with the greatest pleasure. Thank you for everything.

Kobus N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Baie mooi en 'n lafenis.

Baie skoon, netjies en mooi. Veilig en vriendelike ontvangs. Bekostigbaar. 'n Ware oase!

Riaan F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan F

Gasvrye, netjiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer.

Ons het lekker gebly. Sal aanbeveel dat klankdigting tussen eenhede verbeter moet word.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Hi Riaan, jammer vir dit.
Kan jy vir my sê in watter kamer het jy tuis gegaan het?
Groete
Jan

Africa's Eden Guesthouse
Koos S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Aangename en ontspanne verblyf.

Dit was aangenaam om die middag/aand daar deur te bring. Dit is 'n veilige, netjiese en baie interessante gastehuis.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie. Is dit ook nie vir julle ondersteuning nie, kan ek nie so suksesvol wees nie
Groete
Jan

Africa's Eden Guesthouse
Martin R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Pragtige plek.

Baie inisiatief gebruik met dekor. Goeie beddens. Sal aanbeveel vir almal.

Johnnie H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie H

Heerlik gebly - die grootste pluspunt was dat KykNet beskikbaar was (wat mens op min ander plekke kry).

Kamer is keurig uitgerus - en swembad 'n bonus. Sal natuurlik baie gaaf wees indien ontbyt ingesluit kon wees.

Wim D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Skoon, ruim, gerieflik, privaat, goeie diens.

Ek het die voldoende hoeveelheid koffie in die kamer hoog op prys gestel!

Lizette A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Lekker, baie lekker!

Stil en skoon met vriendelike mense! Gerieflik en baie lekker! Sal enige tyd weer gaan as daar 'n geleentheid sou kom.

Desrae C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae C

Very interesting venue.

We had a very comfortable stay and would go again.

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 126, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c89e7b078cf5e3ad92c9297b41950fb75545763ccdbb7b5bd615030a62854655fc59be9e03253a5b0f69dad3df6a7546bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 126 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.508328 28.717096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang