AfricaSky Gastehuis
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
- Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfricaSky is 'n luukse executive lodge, 10 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied met 'n private ingang. Hierdie eienaar-bestuurde lodge straal warm gasvryheid en puik diens uit.
Al die kamers is pragtig versier met die fokus op elegansie en gerief. Elke kamer is toegerus op vierster-standaard met en suite-badkamergeriewe, WiFi, satelliet-TV, klimaatbeheerlugversorging en 'n gerieflike lessenaar. Die ten volle toegeruste konferensie-venue maak dié instansie die topkeuse vir enige sakereisiger. 'n Tennisbaan en swembad is beskikbaar vir gaste.
Geniet 'n kersligete in die elegante eetkamer, of braai onder die Afrika hemel. Voorsiening kan gemaak word vir gaste met spesiale dieet-behoeftes.
Kempton Park is 'n groot dorp geleë aan die Oos-Rand van Gauteng. As tuiste van talle winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika, is dit 'n goeie keuse vir sake- en ontspanningreisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
Sien meer verblyf in Pomona Bredell Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang