Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrikaroo Bush Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrikaroo Bush Lodge is geleë op 'n werkende skaap-en Angora bok plaas in die hartjie van die Karoo. Die plaas is geleë voor Drie Sisters op die N1 en bied slaapplek vir 12 gaste.

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n En-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n "Kitchenette" en 'n stoep met braai geriewe.

Bedags kan gaste 'n verskeidenheid voëlspesies en plaaslike wild vanaf die dek, wat 'n uitsig oor die sy-tak van die Buffelsrivier bied, dophou. Aktiwiteite by Afrikaroo sluit bergfietsry, draf, stap, voëlkyk en lees in.

Die grondpad na Afrikaroo is geskik vir SUV-voertuie en bakkies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afrikaroo Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb281527407eb7355e7e7262945ecc25b27985554dbb1677016a397b9ae6b1d8ccf9688f5c63f3f2817862a0b8c65e14678e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Van Tonderskraal Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.926286034686 23.361788726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang