Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Boutique Hotel OR Tambo

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 945 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Afrique Boutique Hotel OR Tambo is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat graag 'n voorsmakie wil hê van die moderne, vinnige Suid-Afrikaanse leefstyl.

Verblyf word aangebied in 24 uniek ontwerpte en stylvol ingerigte kamers. Elke kamer het 'n privaat stoep wat omring word deur pragtige tuine en rustige fonteine. Die ongekunstelde, stedelike ontwerp is kunstig en werk goed met alles saam. Geriewe in die kamers sluit in: en suite-badkamers, beddegoed, WiFi, telefone, kluise, lessenaars, lampies en TV's.

Die hotel bied ook 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike-geriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek. Die restaurant op die perseel bied buffets, 'n vasgestelde spyskaart, stewige ontbyt en à la carte-spyskaart, asook 'n volledig gelisensieerde kroeg met landgoedwyne. Die hotel het ook wasgoeddienste, lughawependeldienste en toere, 24 uur-ontvangs, 'n sigaarsitkamer, konferensielokale en daaglikse skoonmaakdienste wat beskikbaar is.

Gaste kan in die nabyheid gaan perdry, fietsry, swem of tennisspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Samantha B
Saam met lewensmaat
4.8
Overall we were happy. Thank you. Room very clean and tidy. Staff very friendly and helpful. Unfortunately, the shower was leaking into...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Marilise S
4.6
Eerste besoek en ons was aangenaam verras. Sal dit beslis aanbeveel. Die kos en die diens is uitstekend. Pragtige tuin.
Feb 2025
Marilise S
4.4
Lekker atmosfeer en vriendelike personeel. Die kos en diens was uit die boonste rakke.
Mrt 2025
Benedicta J
4.4
Good. The place was good, friendly staff as well. Could do better with breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marelien C
5.0
Awesome. Heerlik! Lekkerste ontbyt in Johannesburg. Awesome atmosfeer. Mooi tuine. Wonderlike personeel. 20 uit 10.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Afrique Boutique Hotel OR Tambo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962664858f74ef18efc5c73f52cbb10d063cf6da5537bae9487cd1c241f370b56b5e1f116e993874dfb7b02f1e0a5b7ba494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 945 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 20 Asquith Road Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.193711807631 28.246428966522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang