Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Gariepdam

Afsaal en Rus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Leon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie gemaklik en voldoen aan my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria Detken S
1 nag
5.0
Des 2025

Rus na 'n lang reis. Gerieflike, skoon oornaggeriewe met heerlike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Vienella M
1 nag
5.0
Des 2025

Het die verblyf maklik gevind. Die plek was baie mooi, skoon en goed ingerig. Heerlik gebly, gestort en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Hester A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aanbeveel. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Japie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Netjiese plek, en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Pieter V
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfek vir oornag oppad Kaap toe. Perfek vir oornag oppad Kaap toe. Gerieflik en ruim. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Freddie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly daar. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Snoes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons was vriendelik ontvang. Baie tevrede met blyplek. Sal dit vir seker aanbeveel. Ja, ons was tevrede met die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit!

Ria H
1 nag
5.0
Apr 2025

Ontspanne. Ja, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit.

Jackie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie dankie aan die gasvrou wat vir ons gewag het. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie, ons waardeer die goeie terugvoering!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9feeeeaec7c268cf59f798393d3e4481ae108bff52efbc4b5ac6e547656e0ddbbeaafb10f5920b48add69e257d00737a8013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 31 Loerie Street Faunapark 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.599565446066 25.496230963857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang