Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agama Tented Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal dit beslis aanbeveel en weer doen. Heerlike avontuur. Lekker kos. Goeie geselskap. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-louise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons is lekker bederf gewees deur hul vriendelike gasheer en -vrou! Baie netjies! Agama Tente Kap was 'n aangename ervaring. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle diens is puik. Die warmwatersak in die bed was 'n verrassing gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Mooi plaaspad tot by kamp. Alles pragtig onderhou. Wat 'n mooi rusplek. Die lekkerste aandete in 'n lang tyd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastiese blyplek. Lief dit baie. 'n Fantastiese experience wat in harmonie met die natuur is. 'n Klas van sy eie. Heerlike aandete en oggendete. Wonderlike gasheer. Hulle het regtig aan alles gedink om dit 'n onvergeetlike verblyf te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Gasvrye verblyf in ongerepte Namakwaland skoonheid. Op 'n koue triestige aand in Namakwaland was ons vriendelike gasheerpaar 'n bonus. Die 2 kaggelvure en heerlike plaaskos was gul en smaaklik. Die tente is in ongerepte natuurskoon met pragtige uitsigte. Die koue wind het die skrapse houtpaaltjie badkamerafskortings nog yler laat voel! Die gebrek aan kragpunte in die tent was onnodig ongerieflik in verband met 'n haardroër, ketel en selfoonherlaaiing. Slegs kitskoffie in die kamer is onvoldoende in 'n era met 'n gesofistikeerde koffiekultuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Uitstekende verblyf weg van die stadsgeraas. Sjoe, dit was regtig aangenaam. Die fasiliteite, omgewing, gasheer en gasvrou, die kos veral en die heerlike samesyn met ander gaste het die uitstappie die moeite werd gemaak. Die gebrek aan elektrisiteit sonder 'n TV en lugversorging in die tente was eintlik 'n bonus om regtig te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker bederfplek! Ons was 'n hele paar jaar gelede daar. Definitiewe verbeteringe aangetref. Die omgewing was vol blomme. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut fantastiese verblyf. Beveel hierdie verblyf ten sterkste aan. Heerlike etes en slaapgeriewe. Dankie Victor en Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gigi Margery Anna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Wonderful! Relaxing! Fresh air! Exquisite views and landscape. (Looking closer - such beauty). Our host and hostess made us feel so very welcome. It was an exceptional experience. Food was delicious! Could have stayed a few more days for sure. I highly recommend Agama Tented Camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rone B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

'n Oase in Namakwaland. Wow, as ek 10 sterre kon gee, het ek. Linda en Victor is 'n eersteklas gasvrou en gasheer. Linda se aandetes en ontbyt is uit die boeke uit. Die plaasrit saam met Victor was insiggewend en baie mooi. Die tente is goed toegerus en die beddegoed puik. Cosmos se kooldis saam met aandete was 'n wenner. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drooggekraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e738ac864c60b4d97fc2dfb7884f773439e554f454021ff3e2987de5314cbac604ee4fe16b23d3c5a7b011c89af10ec38c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Drooggekraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -30.430885936857 17.883194088936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang