Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape Guest Apartments

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Agape Guest Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilze R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Baie lekker gebly. Baie oulike toegeruste plekkie.

Aangename verblyf. Sal definitief weer daar gaan bly.

Tobias V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Joleen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen D

Amazing.

Host was amazing. Peaceful and quiet, just what we wanted.

Cobus O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O

Baie lekker.

Dit was koud en nat in die Kaap, maar lekker om in die aand na 'n warm tuiste terug te kom.

Amelia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Baie netjies en gerieflik.

Vanessa en haar span was vriendelik, behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Die uitsig is pragtig. Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Die kombuis is goed toegerus.

Vanessa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Lekker gebly en lekker geslaap.

Van die dag wat ek bespreek het, was Vanessa super awesome. Sy het my geskakel en gesels oor ons bespreking en kon nie wag om ons te ontvang nie. En sy het ons absoluut ontvang met baie vreugde en vriendelikheid. 'n Super gasvrou. Dit was vir ons baie, baie lekker om hier te bly.

Marinda W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Drs afspraak, maar verblyf het opgemaak.

Vanessa is 'n top gasvrou. Plek is perfek, stylvol en het alles wat nodig is. Wat dit nog beter maak is die verkeer van daar na hospitaal word uitgeskakel. Sal beslis teruggaan.

Jaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Baie netjies en luuks toegerus.

Ons het heerlik gebly. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Dhanas R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dhanas R

It was the first time that I booked this type of accommodation and I was so glad that I did.

Agape Apartments is a home away from home. Bright, airy, fresh and clean. We enjoyed every moment of our stay and the gardens and views are breathtaking. I will definitely book again.

Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef3a91c849d92e7e204a6c06aab3c6ec75a9c2506ddd436cd0362684e1d88ed968c2bea200748ede617d443548b006d00286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 24 Waveren Avenue Helderberg Estate 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04881 18.83672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang