Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ah! Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus.

Daar is 5 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook lugversorging, linne, strand- en badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en biblioteek op die onderste verdieping, asook 'n gemeenskaplike stoep op die boonste verdieping. Strand- en badhanddoeke word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, goeie ontspanning, interessant, heerlike ontbyt. Arnold-hulle het ons sommer gou tuis laat voel. Die kamers is netjies en interessant inge...
Sien meer
Apr 2024
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en baie netjies! Baie lekker gekuier, sal beslis terugkom.
Des 2023
Glenda P
Saam met vriende
5.0
What can I say, except that it was definitely an Ah! moment when we arrived at the guest house. We had more Ah! moments during our stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Lydia N
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale verblyf op Paternoster. Ah! is in 'n stil straat geleë. Nie stapafstand van die strand nie, maar hoekom sal dit nou pla? Die kamer aan die kant...
Sien meer
Aug 2023
Marinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Vanaf die eerste oomblik het ons baie welkom gevoel. Pragtige, netjiese verblyf en dierbare gasheer en gasvrou.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mosselbankstraat 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ah! Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxqyJ9kCcvba6LxTmIweV9FSEOXFCMp1E5lzsP248I2B3KDGPRI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80433 17.9004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang