Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ahoy Farmhouse 1

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Elsia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Baie sentraal. Baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Great place - Ahoy and Paternoster. The house was as advertised. Plenty of space and everything was clean. The only downside was that rooms 4 & 5 have one entrance, so you need to go through room 4 to get to room 5 upstairs, which impedes on your privacy. However, if you have kids willing to share, then it will be okay. Will definitely go back to Ahoy - great value and a great house and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yulanda S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Comfortable. Hi, very pleasant, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Pleasant overnight stay. All the rooms in the farmhouse were spacious and clean. Customer service happened via WhatsApp (no personal contact). Ahoy is situated in the centre of the town so one can easily walk to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward B
Kort verblyf
2.8
Jan 2024

Het die kuier geniet ten spyte van die probleme wat ons ervaar het. Verblyf was aangenaam, afgesien van die ongemak wat verduur is met die dreinstelsel wat by 2 geleenthede reggestel moes word, die wasbakkie se kraan wat los was, asook die toiletseat se connector wat los was. Die bestuurder is ook nie gedurende ons kuier van 6 dae gesien nie. Gate in die heining is waargeneem en gerapporteer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Heerlik gekuier, Camilla het gereeld gehoor of ons nog tevrede is. Sal beslis weer by Ahoy boek! Ahoy is lekker naby alles geleë, die perseel is mooi en skoon, asook die huis. Bonus is dat dit dierevriendelik is en ons 4 poot het heerlik saam gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yumei S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Rooms are simple but clean. Required times for check in after 2pm, check-out at 10 am are not convenient at all. But manager Camilla was very helpful with the early checking in and late checking out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebenethe V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Beste plekkie ooit om by te kuier. Dit is 'n mooi huis. Kamers is perfek en omgewing is baie netjies rustige area om by te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Beautiful house, clean, safe, and comfortable. Highly recommended! Great value for money! Great Experience. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet D
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2022

Heerlike ruim verblyf in 'n pragtige tuin. Heerlike, pragtige, netjiese, ruim kuierhuis in 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 336

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyM2U1YTdhLWNlN2UtNDI2YS1iYjNmLTc5N2Q2NWFiMWMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag, vir 10 mense 26 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.810267003693 17.893808931112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang