Air 29
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlynhoek 29, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Air 29 is in Meerensee geleë en bied gaste 'n keuse van kamers met privaat ingange.
Dit is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste in elke kamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kamers beskik elkeen oor 'n TV met Netflix, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en WiFi. Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Saans word 'n alarmstelsel geaktiveer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaars op die perseel woon en hulle hulle eie troeteldiere het.
Air 29 is net 1 km van 'n gholfbaan af, 2 km van 'n winkelsentrum af en 4 km van Alkantstrand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marlynhoek 29, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Air 29 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlynhoek 29, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang