Airlies Historical Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 791 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Airlies Historical Villa in Montagu weerspieël 'n Skotse erfenis en is in die vroeë 1900's gebou. Dit is liefderik onderhou en spog met loodglasvensters, hoë reliëfplafonne en houtvloere.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers, waaronder die Luukse Koninginkamers en die Luukse Gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n kluisie vir waardevolle items, 'n haardroër, waaier, verwarmer, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Airlies Historical Villa werk saam met die Monte Vista Boutique Hotel. Gaste gebruik dus dieselfde ontvangs en ontbyt word in die hoofgebou bedien. Gaste het ook toegang tot die 2 swembaddens en veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is naby Montagu se middedorp en stapafstand van alle restaurante en ander plekke van belang wat gaste toelaat om vrylik te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Airlies Historical Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang