Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gavin M
1 nag
5.0
Jan 2025

Puik verbasende plek. Die mense is meer as vriendelik en so behulpsaam. Vervoer van en na lughawe doen hulle so puik. Skoon plek. Lekker WiFi. Goeie ontbyt. Dogter en skoonseun het al daar geslaap vir vlugte en toe keer die skoonseun. Hul diens om op te tel is so wonderlik. Hulle het my tot laat laat weet toe hulle die 2 of net vir hom opgetel het. Baie veiligheidsbewus. Sal hulle altyd kies vir oornag a.g.v. vlugte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag
5.0
Jan 2025

Elke keer as ons invlieg in SA, is dit ons to-go plek. Eerstens is die diens uitstekend. Dit was gemaklik en gerieflik om daar te oornag. Veilig en daarby vriendelike en baie behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vinnig bespreek, lekker gebly. Fantastiese diens. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean C
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekend. Ek het lekker geslaap en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
1 nag
5.0
Des 2024

Puik puik puik. Hulle is baie vriendelik en baie behulpsaam. Hulle reply graag op WhatsApp en e-mails selfs. Wonderlike manier van vervoer hanteer tussen lughawe en hulle blyplek. Sit altyd moeite in en het selfs bevestig toe my kind en haar man veilig by die blyplek aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag
5.0
Des 2024

Puik diens en altyd behulpsaam. Die mense se diens is puik. Ek moes a.g.v. slegte weer, my verblyf met 'n dag aanskuif. Hulle het my dadelik gehelp. Lekker naby lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag
5.0
Nov 2024

They are the best. So considerate in difficult circumstances. Thank you so much for your hospitality and assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise (batis Birding Safaris) B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

The lodge is conveniently located for easy access to and from the airport. I booked a room for our guide (Batis Birding Safaris) travelling to Madagascar, as I have done before since the guest house is conveniently located. Booking through you is simple, and it works well for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie oornagplek met mooi tuine buite. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. My dogter is mooi opgetel by OR Tambo en na hul plek gevat en weer veilig teruggevat na OR Tambo. Die beste was hulle het my ook op hoogte gehou. Sy sê sy het lekker daar gebly. Was al haar 2de keer by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie sentraal van lughawe af. Sal weer van hulle gebruik maak. Ek het 'n baie waardevolle item daar verloor, later agtergekom, en dadelik die plek gebel en hulle het dit gekry en vir ons gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfabcac2c6e5d3533ced4c5632a6b297cc07795f9f6b8014b0128708047b32a7c9af3df32ef3d5a67d7faeba72187d38b7a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 19 Halifax Road Rhodesfield 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.12357 28.23329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang