Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Tower Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liyana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Airport Tower Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilhelm H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Vriende kuier.

Ons was 'n groep van 12 vriende wat 'n vriend wat ons 2 jaar laas gesien het op die lughawe gaan ontvang het en toe almal 'n aand by Airport Tower Lodge saam gekuier het! Puik verblyf. Baie gasvry. Dankie vir die braai en kuiergeriewe! 10/10 vir Nicolene en haar span!

Berna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Veilige parkering, ruim, skoon kamer met snoesige beddegoed.

Gerieflik naby die lughawe.

Annie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Goeie diens en waarde!

Ek kan vir seker Airport Tower Lodge aanbeveel. Ontvangs het spesiaal vir ons oopgebly en gewag as laaste gaste van die dag!

Delene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene T

Defnitief 'n volgende keer!

Baie lekker geslaap en geëet, dankie. Dis 'n baie mooi ou gebou met 'n moderne streep.

Japie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E

Baie netjies & skoon & die vervoerdiens vanaf en terug lughawe toe was puik!

Baie lekker! Was netjies en skoon en die ligging was uitstekend!

De Wet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet V

Gemaklik, netjies, sentraal en lekker naby lughawe.

Baie lekker groot kamer.

Rudolph P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph P

Baie lekker gebly.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons almal te akkomodeer langs mekaar in verskillende kamers. Dit was bitter koud en tor my verbasing was daar elektiese komberse op elke bed. Al wat ek sou verander is 'n sagter bed, maar verder was die uitsig mooi en die mense vriendlik en behulpsaam.

Amy A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy A

Very accommodating.

Accommodates the times of flights etc.

Lorraine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Gerieflik, waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, kamers is baie netjies. Veiligheid is goed en naby aan lughawe geleë. Is ook naby aan winkelsentrums.

Zsannae V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zsannae V

Gemaklike en rustige area. Lekker gebly!

Goeie en vriendelike diens. Kamers is netjies en skoon. Dankie vir julle moeite met die ekstra slaapplekkie.

Lechelle W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lechelle W

Gemaklik en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Mooi kamer, lekker bed, beautiful tuin en gebou. Baie vriendelik en behulpsaam.

Margalique B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margalique B

Ons het baie lekker gebly.

Die lughawe-pendeldiens was nie gratis soos geadverteer nie. Ons het in die breezy family unit gebly, hy kyk nie uit op n natuurreservaat soos geadverteer nie. Die sepe en rome wat voorgesit is in die badkamer was leeg. Verder was ons bly baie lekker.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Androjette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Androjette J

Verblyf was rustig en gemaklik.

Ligging is fantasies. Die plek is skoon, goed ingerig en stil. Sal dit weer gebruik in die toekoms.

Leandrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie V

Vriendelike oornag.

Baie vriendelik ontvang. Kamer baie groot, skoon en netjjes.

Elana W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana W

Perfect location close to the airport.

Friendly reception and great service.

Hannelie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Vroeë vlug by OR TAMBO, naby en perfek.

Ons het dit as 'n oornagverblyf gebruik voor ons 6 uur die oggend moes vlieg. Dit was perfek.

Peet S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Wonderlike naweek-wegbreek.

Wow, from esthetics to service, this place and its staff are super exciting, from a warm welcome at arrival to friendly faces every morning for breakfast and dinner. Nicolene has been more than just a host. She is one amazing person with some very superb cooking skills. We would like to thank Nicolene for an amazing experience and her welcoming personality for receiving us and filling our tummies with delicious food. No not food, ART.

Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie netjies en baie mooi.

Ideaal vir ons. Baie netjies en skoon.

Nadine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Clean, great service.

Had a great stay, owner goes out of her way.

Fouche M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche M

Ons het sleg oornag in Johannesburg op reis na Mauritius.

Die feit dat Airport Tower Lodge in pendeldiens het tussen die lughawe en die gastehuis het ek baie waardevol gevind. Nicolene het ons vriendelik en op tyd ontvang en het selfs baie vroeg in die oggend (04:00) ons geneem na die lughawe. Baie dankie.

Simone D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Rustige oase 'n klipgooi vanaf OR Tambo en hoofwee.

Wat 'n juweel. Rustige oase 'n klipgooi vanaf OR Tambo en hoofweg. Na 'n lang dag op die pad was hierdie omtrent 'n welkome rusplek vir liggaam en siel. Vriendelike ontvangs en werknemers wat elkeen hul deel doen om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Nicolene het vir ons 'n heerlike aandete en ontbyt gemaak wat regtig spesiaal was. Daar is 'n klein kroegie waar jy 'n verskeidenheid verversings kan geniet. . Skoon, mooi en luukse beddegoed. Die wittebrood suite (kamer 5) in besonders. Dankie Airport Tower Lodge vir 'n lieflike oorbly oase.

Wj H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wj H

Spyseniering kry 3/10. Baie gewoon en duur.

Lodge benodig aanwysingsborde. Kos is eenvoudig, smaakloos en te duur.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porto Amelia-laan 29, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4dd90256bf9f3287e052a07ce3292a6a47372376a4f7dd3a7648f26f0f347624f5fab9e4a713f491c02df171671cd2cfc45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 29 Porto Amelia Avenue Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.11959 28.26599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang