Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akabeko Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R4 000 R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Akabeko Boutique Hotel bied B&B en is 28 km vanaf Dullstroom in Mpumalanga geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na óf 'n romantiese ontspanningswegbreek óf korporatiewe toevlugsoord, weg van die stadslewe.

Verblyf by Akabeko Boutique Hotel bestaan uit 7 luukse suites wat ruim en elegant versier is. Dié suites is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer in elkeen. Geriewe wat by hierdie luukse suites ingesluit is, is platskerm-TV's met DVD-spelers en DStv-kyk, badjas en pantoffels, kluise in die kamer, haardroërs, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskassie, teemaakgeriewe en vele ander luukshede.

Die hotel het ook 'n gastesitkamer met 'n kaggel, waar 'n mens kan terugsit en ontspan. Heerlike maaltye word in die restaurant bedien en gaste kan skemerkelkies by die kroeg geniet. Vir die korporatiewe gas maak die hotel ook voorsiening vir verskeie funksies en byeenkomste, aangesien die restaurant tot 60 gaste kan akkommodeer.

Vir die avontuurlustiges kan verskeie doendinge ervaar en gereël word, soos voetslaan, pieknieks, kunsvlieghengel, gholf speel asook uitstappies na die Krugerwildtuin, Potholes en Gods Window, om maar 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Akabeko Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R 4 000 R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3e397db6a0b0450b94144a5712c8db8e7e2bf8d3bac74a71c6be531811c10e06b1f8dc5b7e9217e12cb13759287f88872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Waterfall Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.181289804339 30.302220284902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang