Akyra Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Mcbride Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Akyra Guest House Brackenhurst bied gerieflike verblyf, sentraal geleë in Brackenhurst, Alberton, sowat 16 km vanaf Kliprivier Buiteklub, 20 km vanaf Gold Reef City Casino, en 33 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, klein gesinne of korporatiewe reisigers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi. Die kamers maak oop op 'n patio met buitesitplek.
Die tuin bied 'n ontspanne omgewing waar gaste die gemeenskaplike swembad, braai-area, lapa met 'n kroeg, Jacuzzi, en meer kan geniet. Volledige Engelse, Ierse en vegetariese ontbytopsies is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, met restaurante en winkelsentrums binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Mcbride Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Mcbride Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng