Al-te-Lekker Eiendomme BK
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Silverleaf-laan en Kinderstrandstraat, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Al-te-Lekker Eiendomme BK is 'n ruim selfsorghuis in Glenmore aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is 300 meter van die strand af geleë en is naby 3 manjifieke strande.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite is. Al die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 1 slaapkamer met 'n addisionele 3 enkelbeddens wat in die huis rondgeskuif kan word. Albei en suite-badkamers is toegerus met storte. Die eerste deelbadkamer het 'n stort en die tweede deelbadkamer het 'n bad.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 2 yskaste, elk met 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n diepvrieskas. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Van die leefarea af lei 'n groot onderdakstoep met 'n buite-eetstel, oorgenoeg sitplek en 'n ingeboude braai. Die omheinde tuin is ideaal vir troeteldiere en vanaf die buite-area kan gaste verre see-uitsigte geniet.
Die huis is veilig met hoë mure, elektriese heining en 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoek van Silverleaf-laan en Kinderstrandstraat, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Al-te-Lekker Eiendomme BK het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Crest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Silverleaf-laan en Kinderstrandstraat, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang