Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'la Mossel 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great! Baie lekker soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik - rustig, stil en veilig. Ons het baie lekker gebly - net basiese goed wat gewoonlik in sulke plekke is, soos sout en peper. Moontlike plek om kleretjies te pak of hang, veral as jy langer as 'n naweek kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wat lekker is alles is loop afstand vanaf A'la Mossel 2. Sal weer gebruik maak van. Jip, lekker gebly. Die blyplek het alles wat jy nodig het. Kan aandag aan die braai gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Aanvaarbaar dog moes versigtig wees. Was 'n goeie plek om by te bly. Net jammer die smouse het mense oorval by die huis met mossel verkope.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rodric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Leker rustig. Ons het 'n baie leker tyd gehad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1768

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 95, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cffbf2a87f6e2c2ca902afdf2228963e4e24d5d7a527f8d14035444156a2c9923a79493784a8d13c69520ad0ce735d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80821329907 17.895140647888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang