Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alamapstieks

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alamapstieks is in Paternoster, 'n prentjiemooi vissersdorpie, geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies wat saam reis.

Dié bekoorlike dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ingeboude braai. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale (DStv beloop R30 ekstra per dag). Dit lei na 'n terras met braaigeriewe en gemakstoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Roslyn N
5.0
Sal weer terugkom. Baie lekker gebly. Moenie vuur in die kombuis maak as die wind waai nie.
Aug 2024
Michelle D
Saam met vriende
5.0
Stunning. Very nice for a family holiday. What a beautiful place. Very spacious and in a quiet area. We enjoyed ourselves very much. Wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ronelle R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gekuier en ontspan. Baie lekker gebly - die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig het. Daar was net nie genoeg toiletpapier nie.
Jun 2024
Loudeac O
4.6
Lekker Weskus vakansie. Genoeg slaapkamers met eie badkamers. 3 braai geriewe om van te kies. Eettafel in kombuis effens te groot en hoog. Stoele ook ...
Sien meer
Sep 2024
Janae K
Gesin met tieners
4.4
Verfrissend! Dit was baie lekker gewees. Al wat ontbreek het was 'n wasmasjien. Ek sal die skottelgoedwasser verruil vir 'n wasmasjien. Baie heerlike ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 834

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alamapstieks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhNGFjMDRiLTMzMzgtNDg3OS05NzdlLTgxNTNjMTdmNWM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 5 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80535 17.898408333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang