Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Albatross No. 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Albatross No. 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in Lambertsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus slegs twee en 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë.

Dit is op die grondvloer en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is ook buitebraaigeriewe wat gaste kan gebruik. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die leefarea.

Die woonstel het die ideale ligging met die see wat wes front, dis naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Louise D
5.0
Salig! Pragtige ligging op die see. Lekker gebraai op die stoep. Kan dit ten sterkste aanbeveel.
Apr 2025
Corney V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Vissersdorpie met rustigheid.
Mrt 2025
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ja absoluut! Die gasvrou het ons opgradeer na 'n groter eenheid met beter uitsig - en dit was wonderlik! Ons het lekker gebly - wens ons k...
Sien meer
Mrt 2025
Gerrit M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic stay and view, service is great and friendly, location is very calm and relaxing. I will be returning soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Dis moeilik want ek het gemengde gevoelens. 'n Baie oulike plekkie reg by die see. Ongelukkig het ons gaste bo ons dit so bietjie onplesierig gemaak. ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 465

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d562b1cb0c630a9fce83818747018c5d0178a7745f3205bdd2ed8b7c7500a1dfddb3a9c34be36ac11672f38cf8f9d5e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011