Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alderlane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leslie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Alderlane
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Goeie waarde vir geld naby OR Tambo lughawe.

Baie gerieflike verblyf baie naby aan OR Tambo lughawe. Goeie restaurante en winkelsentrums naby. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Annemarie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Billik vir oornag. Baie netjies en gerieflik.

Selfs 'n ketel en koffie! Baie lekker geslaap. Sal weer van hulle gebruik maak. Naby OR Tambo.

Neels V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Perfek vir oorslaap as jy naby die lughawe moet slaap.

Ja, lekker gebly! Baie lekker bed, alles netjies, naby die lughawe, perfek vir oorslaap. Eintlik te goedkoop!

Cherise N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise N

Moeite werd veral as mens die oggend 'n vroeë vlug het.

Ek het die blyplek geniet. Die verblyf is baie naby aan die lughawe en in 'n veilige area met restaurante en winkels daar naby. Die eienaar is baie vriendelik en aanpasbaar met reëlings. Die kamers is netjies en net wat mens nodig het.

Vonita G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonita G

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Lekker warm geslaap oornag vir vroë oggend vlug. Ligging naby lughawe.

Carina P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Baie gerieflik en die gasheer het ons vriendelik ontvang en afgesien en skoon gemaak.

Ons het baie lekker gebly - komplimente aan die gasheer ️️️️️.

Annelie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Plek was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Die verblyf was baie lekker, dankie. 'n Bonus is die pendeldiens na en van die lughawe.

Suzette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

En sit asb net 'n bankie of iets buite vir rokers asb.

Lekker geslaap. Asb, kussings net bietjie sagter. Kussings asb.

Diana D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Ons het slegs vir 1 nag oorgeslaap op pad huis toe na ons vakansie.

Ons het slegs 'n bed, stort en veilige parkering benodig vir 1 nag en het dit beslis gevind. Alderlane is gerieflik naby aan OR Tambo lughawe.

Hannamari V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannamari V

Kon nie 'n beter keuse maak nie. Boek beslis by hierdie bestemming en gasheer.

Ons was aangenaam verras en verbaas. Alles was perfek! Die gasheer het ons dadelik welkom laat voel - warm stort (solar), vinnige internet, Netflix, netjiese moderne afwerkings, pynlik netjies en skoon. Ons sal dit ten sterkste aanbeveel en sal nie weer op enige ander plek in Johannesburg bly nie. Veral as mens vroeg lughawe toe moet gaan! Selfs pendeldiens beskikbaar om stres te verminder. Die verblyf is prakties vir 'n lang verblyf, met 'n tafel en lieflike tuinarea.

Simon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

Baie skoon en netjies. 100% die moeite werd.

Sien sterre.

Ronel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Kort maar lekker.

Baie oulik sien sterre.

Charne D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Rustig en het veilig gevoel!

Het baie lekker gebly.

Hennie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Gemaklik, gerieflik en veilig.

Ons het baie lekker gebly, het veilig gevoel en was vriendelik verwelkom. Sal definitief weer daar bly.

Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Veilig, netjies, skoon, goed toegerus, vriendelike gasheer!

Uitstekende oorslaapplek naby die lughawe!

Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie gerieflik en gemaklik.

Alderlane is 'n baie goeie opsie as jy wil oornag net om naby die lughawe te wees vir 'n vroegoggend vlug of as jy vir 'n paar dae wil bly om tyd te spandeer in die Oos-Rand of Johannesburg area. Ek was vir 10 dae daar, want ek het familie in die area. Woonstel is skoon en het alles wat jy nodig het. Leslie is baie behulpsaam en altyd beskikbaar as jy iets nodig het. Woonstel het baie veilig gevoel.

Lulama M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulama M

Fantastic.

I enjoyed my stay, the host was friendly.

Johan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie skoon en perfek vir mense wat blyplek soek naby die lughawe vir 'n paar dae.

Kamer was baie skoon. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. TV (Netflix), klein lesenaar en twee stoele, yskas, mikrogolf en ketel. Stort/toilet was ook baie skoon.

Theunis M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M

Uitstekend gerieflik en netjies.

Uitstekende verblyf as jy 'n baie vroeg vlug het.

Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie lekker geslaap. Netjies en skoon. Puik diens.

Baie gerieflik geleë en naby OR Tambo lughawe.

Annabelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Gerieflike oornag plek.

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het.

Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Skoon en netjiese verblyf naby die lughawe.

Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en hy was selfs bereid om my baie vroeg af te sien. Alles was netjies en skoon.

Lorraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S

Rustig en veilig.

Baie mooi skoon en netjies. Gerieflik naby aan eetplekke en lughawe. Sal beslis weer gebruik maak.

Cora N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cora N

Dit was gemaklik met al die benodigdhede en alles was baie netjies en skoon.

Ons het dit is die perfekte plekkie as jy 'n vinnige oorblyplek nodig het. Hulle het die lekkerste komberse op hul beddens om die winterkoue uit te hou.

Sandria M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandria M

Die eienaar het ons op die lughawe kom haal, en weer terug geneem. Puik diens.

Pragtige skoon en netjiese kamer. Puik toegerus.

Danani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danani M

Relaxing and beautiful.

I give it 150/100. Everything was well organised.

Pauline B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Baie lekker.

Ek sal weer daar wil bly.

Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5e2b1d0a59ba4363d82d9ffab45a7051a8ba53123d5567388ccd6fe3c54b77f067c6b9098d7196688d072de95efca7d726f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 12 Aldergrove Avenue Kempton Park 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1149439 28.2554545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang