Alexia Lodge & Spa
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 19, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alexia Lodge & Spa is in Goodwood, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na 'n gerieflike blyplek.
Dié gastehuis bied 6 kamers wat elk 'n dubbelbed, plafonwaaier, slim-TV, gratis WiFi en 'n privaat en suite-badkamer het.
Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie is beskikbaar. Die gastehuis het 'n moderne alarmstelsel met gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Brice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Van Riebeeck-straat 19, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 19, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap