Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Hartenbos B22

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alikreukel Hartenbos B22 is 400 m van die strand af geleë en is 'n selfsorgwoonstel vir 4 mense in 'n veilige kompleks in Hartenbos.

Dié eenheid op die eerste verdieping het 'n kapasiteit van 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n TV en lei na 'n balkon. Geen DStv nie, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring of op Smart-TV aanmeld. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacqueline J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie lekker gebly. Die eienaars was gereeld in kontak met my.
Aug 2024
Riana K
Saam met vriende
5.0
Lekker sentraal met baie behulpsame vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly. Die plek was skoon en naby winkels en die strand. Dankie Lindie en Ko...
Sien meer
Mei 2024
Nabeela A
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. Absolutely amazing host and her parents are just adorable and super helpful. The apartment definitely exceeded all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Lea V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuiertjie in netjiese ruim woonstel! Goeie vriendelike diens. Dit is regtig 'n heerlike, netjiese ruim woonstel. Basies alles wat jy nodig he...
Sien meer
Apr 2024
Adeline E
5.0
Ons het lekker gekuier. Kobus was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly. Ons sou handdoeke waardeer het.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kaap de Goede Hoop-laan, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Hartenbos B22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa58a1e83b76c6503645adb5b54dd9966f59f5ff403cb70822a94a898eb62389f4380ba63b45e3ca90ac79f295dc5cf7e295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Alikreukel B22 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.125745440117 22.115238603728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang