Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aliwal Dive Centre & Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2020

Katastrofies. Die kamers is baie klein, baie naby aan mekaar, met ons verblyf was die meeste kamers gevul met die wat eenvoudig nie kan sag praat en het definitief geen konsiderasie vir ander gaste nie. Na ons klagte by bestuur was hulle vir 5 minute stil toe gaan die lawaai maar weer voort tot lank na middernag, dit help nie jy kom vra "please ladies be softer" dan gaan jy weg, sal nie aanbeveel dat die webtuiste hulle tyd mors om dit te hê nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Basie
Aliwal Dive Centre & Lodge
Jammer om te hoor. Die een aand wat julle daar geslaap het, het ons ook n groot groep gehad wat meeste van die kamers gevat het. Ongelukkig kan ons nie voorspel of mense gaan raas of nie... na julle oproep aan ons die aand het ons n personeellid uitgestuur baie laat die aand om die ander te vra om stiller te wees en toe sy daar aankom was alles stil en rustig. Dit was iets waaroor ons ongelukkig nie beheer oor het nie en ons maak maar op elke gas staat om ander te konsidereer. Ons het gedoen wat ons kon van ons kant. Net om te noem daar was geen klagtes van die ander gaste daai aand nie. Weereens jammer as dit nie lekker was nie.

Christa R
Lang verblyf
5.0
Apr 2016

Dit was awesome daar gewees. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Die mense is baie gasvry en vriendelik. Ek kon nie vir 'n beter vakansie-tuiste gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eilssn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2016

Dit was baie aangenaam. Die personeel was uitstekend en baie vriendelik sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Basie
Aliwal Dive Centre & Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit. Hopelik sien ons julle weer as julle hierdie kant toe kom! Groete, Basie, Keith en die Aliwal Dive Centre span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Basie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodiestraat 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0e29000de264460b3c6f9d2bda20cc2541104373e4b5f2d8e614c118a21840d8ed851fff830f0d79184fa703a2330a0e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2 Moodie Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -30.206909134043 30.799884402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang