Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Alkantmooi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alkantmooi in Bettysbaai bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het 'n dagbed, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is ook gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eugene K
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every minute of our stay! My wife and I had a lovely stay at Alkantmooi. The breath-taking view of the sea and the view of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see gehad. Rustige omgewing om net te ontspan! Baie lekker gebly. Het alles nodig gehad wat ons sou benodig.
Mrt 2025
Heleen E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly in Alkantmooi. Die see uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gebly. Renate was baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Dina - Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, vreedsaam, salig. Silwerskoon, keurig, baie gasvry en behulpsame gasvrou.
Nov 2024
Jennifer E
5.0
Baie lekker. Baie, baie lekker plek.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dec2516dc9211b2f2b7343b3ea06e58640b1b93fa30a7e425ed63ce78138e26c19d91fff7c5f65714db9daa1d21960b416b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2926 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.354774616263 18.937819182636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011