Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allen Grove Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Allen Grove Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peet V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Goeie ligging en waarde vir geld.

Puik ligging en waarde vir geld.

Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Bsie rustige, veilige verblyf met vriendelike gasvrou.

Rustige omgewing, naby aan nodige besighede, lughawe en snelwee.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Julle is altyd welkom hier by Allen Grove selfsorg. Dankie vir die goeie resensie.

Allen Grove Selfsorg
Alan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Ek het daar oornag tewyl ek 'n konferensie bygewoon het.

Die kamer het voldoen aan my verwagting. Was goeie waarde vir geld.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Alan, Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete Wilma

Allen Grove Selfsorg
Rika T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika T

Letterlik net daar geslaap.

Alles het goed verloop.

Jennie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie P

Neat and comfortable.

For a tall person like myself the bathroom was a bit small. I found it neat and comfortable. Must say having a cold fridge with complimentary milk is greatly appreciated.

Daan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B

Doelgeskik.

Veilige en skoon oornaggerief.

Thinus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Baie skoon en veilig.

Baie vriendelike ontvangs. Baie naby aan O.R. Tambo Lughawe.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Groot waardering vir die goeie resensie. Julle is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.

Allen Grove Selfsorg
Hannerie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V

Aangename verblyf.

Skoon, netjies en goed toegerus in 'n rustige, stil omgewing. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Voorspoed vorentoe!

Allen Grove Selfsorg
Deanne B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne B

Highly recommended.

Great customer service, excellent amenities and personalised attention to detail by owner.

Mari H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

A place I would recommend.

Rooms have everything you need in it. It was clean, nicely decorated, priced well.

Percy J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy J

Alles wat 'n mens verwag vir n lekker nagrus.

Sal vir seker weer daar kom oornag. Baie dankie vir die vriendelike diens. Ek sal beslis die plek aanbeveel om te oornag dit is voorwaar elke sent die moeite werd.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Percy,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop julle reis terug huis toe was voorspoedig. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Groete,
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Liesl V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Skoon, netjies, gemaklik, vriendelik, stil.

Baie skoon, netjies, stil, rustig, vriendelik en baie goeie waarde vir geld.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Liesl,
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer sulke maklike mense soos julle.
Maak gerus weer van ons dienste gebruik as jul eendag weer Kempton park moet oornag.
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Pieter Swanepoel S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Swanepoel S

Rustig, gemaklik en veilig.

Ons gasvrou, Wilma het ons vriendelik ontvang. Verblyfplek baie skoon en netjies. Gasheer baie behulpsaam sal enige tyd weer daar oornag. Dankie vir alles ons waardeer.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Pieter,

Dit is mense soos julle wat vir my die gastehuisbedryf die moeite werd maak. Ek waardeer die goeie terugvoer opreg. Julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.

Groete,
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Bernt Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernt Z

Excellent.

A very nice place to stay at and they where very friendly.

Dollie R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dollie R

Rustige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Baie dankie, Wilma, dat ek 5 rustige dae in jou netjiese plekkie kon deurbring.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Dollie,
Dit was net 'n plesier om jou hier te hè. Hoop ons sien jpu gou weer.
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Gideon R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R

Aangename verblyf.

Volledig toegerus, stylvolle dekor, vriendelike en behulpsame diens. Kan dit regtig aanbeveel.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Gideon,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly jou ma het so goed aangepas. Maak gerus weer van ons dienste gebruik.
Groete,
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Faan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan M

We enjoyed great hospitality and peace.

We enjoyed great hospitality and peace and a beautiful well equipped room.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

It was a pleasure having you here. We hope to see you again.
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Elmien R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien R

Wonderlik gebly en sal definitief weer daar oorslaap.

Het regtig baie lekker gebly en sal vir seker weer hier oornag in die toekoms.

Allen Grove Selfsorg se terugvoer

Beste Elmien,

Jy was 'n vyfster gas gewees. Maak gerus weer van ons dienste gebruik in die toekoms.

Groeta,
Wilma

Allen Grove Selfsorg
Jean M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Die gastehuis was fantasties ingerig, baie netjies en baie skoon.

Ons as familie en vriende sal definitief weer saam by Allen Grove B&B gaan bly vir die rede dat dit so goed ingerig is en goed geleë is naby die O.R. Tambo Lughawe. Ons was baie tevrede met hoe skoon dit was en dat daar vriendelike diens was. Al die geriewe is in 'n uitstekende toestand.

Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang