Alleyn Self-catering
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alleyn Selfsorg is in die voorstad Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede naby sluit hospitale, winkelsentrums, historiese geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en Loftus Versveld-stadion in.
Die verblyf beskik oor 6 selfsorg-eenhede met 2 of 3 slaapkamers. Die 2-slaapkamer-eenhede het 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 3-slaapkamer-eenhede het 1 koningingrootte-bed, 4 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Bykomende geriewe sluit 'n TV met toegang tot DStv en Netflix, bababed, braai-area, swembad, lugversorging, WiFi, kluis en veilige parkeerplek op die perseel in. Skoon beddegoed en linne word voorsien en die woonstel word een keer per week skoongemaak.
Doendinge sluit swem, fietsry, tennis en inkopies in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink Alleyn Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng