Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wilhelmina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful, peaceful, destressing and a home away from home. Allview was above our expectation. Peaceful place to go and destress when business and life is getting stressful. The place is very neat and the host is very friendly and helpful. Total privacy. Everything you would need is being accommodated for; it's like a home away from home. Allview is added to our favourite list to visit frequently to regain our sanity. The view is just awesome and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable stay. We absolutely loved our stay. Everything that we needed was at hand. The kitchen is incredible, and we really enjoyed the braai inside. Our host was extremely attentive without being intrusive. The shower is the best! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustig en verkwikkend. Die was kos vir die siel. 'n Plek om weer na terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Tans ons gunsteling plek aan die Weskus. Ons was 5 volwassenes en het gedeel tussen eenheid 1 en 3. Ouers in eenheid 3 en kinders in eenheid 1. Die eenhede is fantasties toegerus en almal het seeuitsigte. Dit was regtig lekker om die opsie te kon hê om buite of binne te braai. Ons het al verskeie kere in Allview gebly en was elke keer so bly oor ons keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik gekuier. Mooi moderne netjiese en mooi gemeubileerde eenheid met alles wat jy nodig het. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Great place, great setup. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Loved it. Will be back again in a few months to recharge ourselves. Amazing as always, have stayed there before and it feels like visiting friends that actually want you to visit. The location is amazing. We can sit and watch the sea crashing on the rocks and the wild birds all from sitting in the lounge or lying in the bed. The place is spotless, everything works perfectly. What amazes me is even the outside swinging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie mooi en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, tot aanbevelings vir restaurante. Charl was ook baie vriendelik en het altyd spoedig geantwoord as ons iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful, clean, neat, safe, excellent location. We would like to visit again and again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great place to stay and relax. Fantastic, will use this again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang