Almost Heaven B&B
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Almost Heaven B&B is in die luukse area Durban-Noord geleë en is naby verskeie strande, restaurante, die Kensington Inkopiesentrum, La Lucia Mall, de Gateway Mall en Virgin Active. Ons is ook binne stapafstand vanaf 'n natuurreservaat met 'n oorvloedige voëllewe.
Ons bied verblyf in ruim gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het en volledig geteël is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n afstandbeheerde plafonwaaier en 100%-perkallinne en handdoeke van die hoogste gehalte. Elke kamer het 'n privaat ingang wat lei na die tuin, swembad, gazebo en koidam en jy kan dus kom en gaan soos jy wil.
Ons bied 'n heilsame buffet-ontbyt met vars vrugte, vrugtesap, ontbytgraan, jogurt en varsgebakte Engelse ontbyt. Ontbyt word bedien onder die gazebo wat oor die koidam en swembad uitkyk, of in ons formele eetkamer.
Daar is meer as genoeg veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. 'n Pendeldiens na en van die lughawe kan ook gereël word en ons kan besprekings by plaaslike restaurante maak of kos laat aflewer indien jy dit verkies.
Die gastehuis bied maklike toegang tot die nuwe sokkerstadion wat slegs sowat 8 na 10 minute van ons af is. Ons is ook na Umhlanga, Durban, IKS, die ABSA Stadion, uShaka en die Sun Coast Casino, gholfbane en ander geriewe.
Jou gashere sal verseker dat jou verblyf genotvol en ontspanne is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Veronique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Almost Heaven B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Virginia Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaide Tambo-rylaan 220, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang