Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe and Acacia House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Aloe and Acacia House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cornelia Louvaine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia Louvaine G

Seaside village stay with great service and location.

Lovely quiet cottage with great service from staff.

Aloe and Acacia House se terugvoer

Good day Lovaine
We thankyou for your valued review . We appreciate your feedback and are glad you had an amazing visit.
We look forward to welcoming you back soon. Warmest regards
The Gonana Team

Aloe and Acacia House
Bea P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Rustig en gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.

Die huis het 'n pragtige uitsig en unieke dekor, en ons het ook van beurtkrag vergeet, omdat die huis met sonpanele werk! Ons het lekker op die balkon 'n vissie gebraai en was beskut teen die wind. Die eienaars was baie vriendelik en ons gehelp met enige vrae. Ook veilig. So lekker uitgerus, ons om beslis weer!

Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Fantastiese wegbreek.

Stil omgewing en Paternoster, lekker atmosfeer en dorpie. Lieflike eetplekke en gawe mense. 'n Definitiewe plek op ons lysie om vir seker weer te gaan besoek.

Aloe and Acacia House se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf. Die wete dat u gelukkig en tevrede is met u ervaring om by Gonana Gastehuis te bly, maak ons baie gelukkig.

Ons sien daarna uit om u en u famielie terug te verwelkom.

Beste groete van die Gonana-familie

Aloe and Acacia House
Jean V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Baie lekker gewees. Seelug was lekker vars en het 'n mooi uitsig oor die see gehad van die kothuis af. Die kothuis was skoon en alle geriewe was daar wat nodig was. Baie dankie aan die eienaars.

Sal defnitief verwys na ander mense.

Aloe and Acacia House se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te gee. Wanneer jy ook al meer see-uitsigte en 'n vars briesie nodig het, verwelkom ons jou graag terug na Gonana - en ons hoop dat dit binnekort weer is!

Aloe and Acacia House
Kayleigh G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kayleigh G

Good little spot.

Good little spot for a short stay. Pet friendly, but no enclosed garden (just a note for future pet owners). Great service!

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 23, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533f1d498942d1f6f015d1439fc50d2245d47471d02ceef6b8fbabfce3664a74651b34628adf5902f5042aaf350af010e1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 23 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.812159245745 17.88384688303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang